SUCCESS STORIES


  • Mpho Mokobi
  • Daniel Matsapola
  • Steven Musumba
  • Daniel Matsapola
  • Thando Makhoba
  • Daniel Matsapola
  • Gordon Mackay
  • Waldi Van De Merwe
  • Mpho Mokobi
  • Gerrit Geyser
  • Henrico Hanekom
  • Charles Fraser
  • Kobus Portwig
  • Ben Durandt
  • Steven Musumba
  • Premo Sewnunan
  • Daniel Matsapola
  • Johan Stroh
  • Kobus Badenhorst
  • Nicola Blewett
  • Mpho Mokobi
  • Daniel Matsapola
  • Gary Hirson
  • Gerrit Geyser
  • Jolanda Niemann
  •  Hier volg ‘n lys van goed wat in my lewe gebeur het en wat ek geleer het sedert ek begin het met Hannes se mentor kursus:

    Wat ek so ver geleer het:


    1. Ek is verantwoordelik vir my eie lewe, want ek is die een wat die besluite neem. As iemand anders namens my besluite neem, is ek nie in beheer van my lewe nie.


    2. Niks is “geluk” nie – ek bepaal my eie “geluk” deur my kennis te verryk, my eie besluite te neem en te onthou dat as ek wil, dan kan ek!


    3. Ek het geleer om my lewe te organiseer volgens wat belangrik is en wat nie – “wat gaan my die vinnigste by my einddoel uitbring”


    4. Ek het geleer om doelstellings te maak en rigting te gee aan elke dag sonder om net rond te dobber en meegesleur te word deur ander se prioriteite. As gevolg hiervan is ek nie meer geneig om depressief te raak oor my omstandighede nie!


    5. Ek het geleer dat ek nie te oud is om iets nuuts aan te pak en te leer nie; dat ek kan verander as ek my denke verander.


    6. Ek besef dat ek ‘n plig het teenoor God om die beste te wees in alles aspekte van my lewe, want dan leef ek gebalanseerd en is ek ander tot diens.


    7. Ek het geleer dat ek tyd moet spandeer aan dit wat vir my belangrik is – niks kom sonder beplanning en effektiewe tydsbesteding nie.


    8. Ek het geleer dat om tyd af te vat vir pret/ontspanning noodsaaklik is, maar dat dit “my pret” moet wees, nie wat ander vir my voorskryf nie. Ek moet dit kan doen wat vir my opbouend en geestelik verrykend is (Klas 1 ervaring)


    9. Ek het geleer om nie te haastig te wees om dinge klaar te kry en reg te kry nie – klein happies elke dag laat die olifant verdwyn.


    10. Ek het geleer dat my persepsies van die lewe, die wêreld en mense nie noodwendig die regte en enigste is nie; ek moet kan ruimte laat vir ander se denke ook en daaruit leer wat ek kan.


    11. Ek begin leer dat die “groot klippe” eerste gepak moet word anders gaan ek hulle nie later in my lewe inkry nie: eers die fondamente en dan die mure en dak.


    12. Ek is ‘n meer positiewe mens in my denke en optrede omdat ek nou ‘n plan het waar volgens ek werk en dit gee sommer baie gemoedsrus!





    Hierdie is nog nie aardskuddende veranderinge nie, maar dis die “groot klippe” wat ek inpak en waar ek die Kaizen prinsiep toepas – dit sal my verseker by my einddoel kry!



     
  • Johan Swiegers
  • Jennifer Hudson
  • Gletwyn Rubidge
  • Francois Basson
  • Heather Pienaar
  • Steven Musumba
  • Sanet Glatz
  • Cindy Labuschagne
  • Thando Makhoba
  • Hendrik Ehlers
  • Ben Durandt
  • Stephan Du Toit
  • Richard Daguiar
  • Rici van Graan
  • Emil Jansen
  • Marius Adams
  • Hannes Gerber
  • Andre Jordaan
  • Andre Nel
  • Petrus Coenraad Bezuidenhout
  • Jurie Steyn
  • Garth Saunders
  • Michael Enos
  • Barry Van Niekerk
  • Carel Hauptfleisch
  • Juhan de Milander
  • Desmond Bann
  • Bryan Paton
  • Daniel Matsapola
  • Jan Cilliers
  • Chiquita van Rooyen
  • Gerrit Geyser
  • Cecilia Lombard
  • Gabrie Cillie
  • Levien Smuts
  • Emil Jansen
  • Ben Durandt
  • Philip Viviers
  • Malcolm Cruickshank
  • Marius De Kock
  • Anne-Marie Sevenster
  • Dave Griffin
  • Zahier Dalvie
  • Hein Kruger
  • Shane Ferreira
  • Dawie De Wet
  • Marius Van Den Berg
  • Corne Marais
  • Rehabeam Nangura
  • Gregory Kaylor
  • Koetoe Botha
  • Barend Gouws
  • Roman Konig
  • Gerrit Breedt
  • Santosh Balgobind
  • Corne Liebenberg
  • Gideon Le Roux
  • Gordon Mackay
  • Richard Daguiar
  • Adie Jansen van Rensburg
  • Jes Prettejohn
  • Jans Badenhorst
  • Ian Bosman
  • Massimo Guerini
  • Pieter Bos
  • Cliff Kayat
  • Cliff Kayat
  • Gerhard Hattingh
  • Christina Heystek
  • Mark Balios
  • Gunther Keil
  • Johan van der Merwe
  • Jacques Jordaan
  • Rentia Joubert
  • Christo Tolmay
  • Yves Lombard
  • Lynette Minnaar
  • Don Barrie
  • Leon van Zyl
  • Angela Carlson
  • Angela Carlson
  • Jaco Maartens
  • Paul Lefera
  • Gert Portheine
  • Rakesh Kalyan
  • Chris Venter
  • Cornelius Ukattah
  • Alan Boucher
  • Nic Du Toit
  • Trevor Farley
  • Manuela Patterson
  • Stephen Rademeyer
  • Alan Boucher
  • Hendrietta Mostert
  • Abe Kempen
  • Pieter Enslin
  • Jako Pieterse
  • Philip Viviers
  • Gideon Le Roux
  • Ben Durandt
  • Johan Lubbe
  • Clive Wetherill
  • Nick Acker
  • Pieter Walser
  • Andrew Dumbris
  • Tanya Jansen van Vuren
  • Frikkie Pretorius
  • Gerrard Boulle
  • Daniel Matsapola
  • Susan Nel
  • Martin Jansen Van Rensburg
  • Leon Steenkamp
  • Tertius Gouws
  • William Grimes
  • Gideon Le Roux
  • Clinton Meyer
  • Andre Sterley
  • Ben Groenewald
  • Magda Barnard
  • Lynne Oosthuizen
  • Gawie Vermeulen
  • Malcolm Cruickshank
  • Scott Picken
  • Gerhard Cronje
  • Pia Beukes
  • Andre van der Merwe
  • Petra Coetzee
  • Mpho Gumede
  • Alan Boucher
  • Johan Potgieter
  • Henry Simpson
  • Hermie Visser
  • Leonard Lengton
  • Andy Anderson
  • Gugulethu Dlamini
  • Marcel Delport
  • Arlindo Tembe
  • Leon Janse van Rensburg
  • Xaver Walser
  • Martin Jonker
  • Paul Botha
  • Ian Van Greunen
  • Hannes Oosthuizen
  • Marlene Scheepers
  • Darryl Laing
  • David Leslie
  • Francois Vivier
  • Johan van der Merwe
  • Maryke Herbst
  • Charles Fuller
  • Kobus Portwig
  • Charles Barnard
  • Anton Moolman
  • Roelof van Wyk
  • Teddy Avolo
  • Mark Webber
  • Tseliso Mokeke
  • Arlindo Tembe
  • Mark Byrne
  • Stephan Gilbert
  • Ronel Burger
  • Louis Teixeira
  • Thomas Kromker
  • Jannie Van Der Merwe
  • Flip Kotze
  • Henry Simpson
  • Lindsey Dallas-Orr
  • Hans Van Driel
  • Angela Carlson
  • Angela Carlson
  • Colin Lee
  • Ester Wiid
  • Pieter Walser
  • Susan Warring
  • Paulus Basson
  • Garth Farrant
  • Pieter Koegelenberg
  • Jeanne Maré
  • Ilme Malherbe
  • Andre Myburgh
  • Christina Heystek
  • Mitch Brandt
  • Christoff Gouws
  • Ian Henderson
  • Mark Byrne
  • Lance Woolley
  • Estelle Coetzee
  • Richard Daguiar
  • Jose De Franca
  • Jannie Mostert
  • Ben Groenewald
  • Miemie Van Loggerenberg
  • Gys Van Nieuwenhuizen
  • Lance Woolley
  • Corne Liebenberg
  • Gerrit Geyser
  • Garth Farrant
  • Trevor Farley
  • Hermie Visser
  • Rozanne Le Roux
  • Admin
  • Erna Boswell
  • Willem Coetzer
  • Desmond Bann
  • Eugene Du Plessis
  • JJ Vorster
  • Lynn Oosthuizen