SUCCESS STORIES


  • Mpho Mokobi
  • Daniel Matsapola
  • Steven Musumba
  • Daniel Matsapola
  • Thando Makhoba
  • Daniel Matsapola
  • Gordon Mackay
  • Waldi Van De Merwe
  • Mpho Mokobi
  • Gerrit Geyser
  • Henrico Hanekom
  • Charles Fraser
  • Kobus Portwig
  • Ben Durandt
  • Steven Musumba
  • Premo Sewnunan
  • Daniel Matsapola
  • Johan Stroh
  • Kobus Badenhorst
  • Nicola Blewett
  • Mpho Mokobi
  • Daniel Matsapola
  • Gary Hirson
  • Gerrit Geyser
  • Jolanda Niemann
  • Johan Swiegers
  • Jennifer Hudson
  • Gletwyn Rubidge
  • Francois Basson
  • Heather Pienaar
  • Steven Musumba
  • Sanet Glatz
  • Cindy Labuschagne
  • Thando Makhoba
  • Hendrik Ehlers
  • Ben Durandt
  • Stephan Du Toit
  • Richard Daguiar
  • Rici van Graan
  • Emil Jansen
  • Marius Adams
  • Hannes Gerber
  • Andre Jordaan
  • Andre Nel
  • Petrus Coenraad Bezuidenhout
  • Jurie Steyn
  • Garth Saunders
  • Michael Enos
  • Barry Van Niekerk
  • Carel Hauptfleisch
  • Juhan de Milander
  • Desmond Bann
  • Bryan Paton
  • Daniel Matsapola
  • Jan Cilliers
  • Chiquita van Rooyen
  • Gerrit Geyser
  • Cecilia Lombard
  • Gabrie Cillie
  • Levien Smuts
  • Emil Jansen
  • Ben Durandt
  • Philip Viviers
  •  Hi Hannes,



    Dankie vir gister se gratis aand seminaar. Ek het weereens so baie geleer. Miskien nie tegnies nie, maar in mense verhoudinge (people skills).



    Ek het gister besef toe ek my storie vir die gehoor vertel het en vertel dit was als agv Hannes en jy my reg help, besef dit was agv van ekke. Dis ek wat die keuse gemaak het om na jou kursusse toe te gaan, dit was ek wat met `n oop verstand gegaan het en dit was ekke wat daardie inligitng toegepas het. Dankie daarvoor Hannes. Dankie vir my keuse, oop kop en toegepaste kennis. Al was dit ek was dit definitief ook jy.



    Die grootste les wat ek gelleer het is hoe mense gratis inligting (advies)by jou soek en jou brein probeer tap vir die inligting EN dit is baie moeilik om hulle nie in jou brein toe te laat nie. Ek het ook gesien hoe die mense by jou en my "quick fixes" soek. Wat hulle moet besef is dat dit `n proses is en die proses is `n konstante en aanhoudende verbetering (KAIZEN).



    Wil net gou vir jou twee voorbeelde van gister noem met mense wat met my gepraat het. Die een was `n oom van so 40 jaar wat die konsep van eiendomme verniet koop by my wou uitvind. Ek het vir hom vertel hy sal dit alles op jou kursus leer. Toe hy sien hy gaan nie regkom by my nie het hy homself vererg en my gou laat weet dat hy ook al `n paar eiendomme het. Hy het my verduidelik hoe koop hy eiendomme en ek kon sien hy doen die maar op die konvensionele manier soos die meeste "eiendoms beleggers" dit doen. Koop `n R500 000 simplex in `n goeie "ligging", kry 6% huur van die koop prys en dit is sy belegging.



    Die ander een was `n aangename persoon wat wou weet of hy hierdie jaar op sy studies moet spandeer (STR swot om toegellat te word om die CA eksamens te skryf) of jou kursus by woon. Kan jy glo iemand wil hê ek (wat hy nie eens ken nie) moet so `n groot besluit vir hom maak? Ek het net vir hom gesê jy sal nie spuit wees as jy Hannes se kursus by woon nie. Jy moet net by jouself seker maak dat jy regtig reg daarvoor is en dat dit belangrik is dat jy die kennis toepas. Ek het ook vir hom gesê dat hy verantwoordelikheid vir sy besluite moet neem. Mense is "profesional blamers" en as ek vir hom advies gee en dit flop dan is dit te maklik om dit op my te blameer.



    Dankie Hannes vir hierdie waardevolle lewens lesse.



    Warm Groete

    Philip



    PS. Jou seminare is soos `n geloof. Jy ken die Bybel, weet wat om te doen en die Bybel lesse. Maar as jy `n rukkie afwesig was van die Kerk, dan is dit so wonderlik om weer die dominee te hoor preek en die Woord van God. So is jou aand seminare vir my. Ek het die eiendoms "manual", weet wat om te doen en ken die lesse. Maar dit is net so wonderlik om weer universele wette te hoor, wat so bietjie verlore gaan met tyd en dit dan weer vir myself te bevestig.
     
  • Malcolm Cruickshank
  • Marius De Kock
  • Anne-Marie Sevenster
  • Dave Griffin
  • Zahier Dalvie
  • Hein Kruger
  • Shane Ferreira
  • Dawie De Wet
  • Marius Van Den Berg
  • Corne Marais
  • Rehabeam Nangura
  • Gregory Kaylor
  • Koetoe Botha
  • Barend Gouws
  • Roman Konig
  • Gerrit Breedt
  • Santosh Balgobind
  • Corne Liebenberg
  • Gideon Le Roux
  • Gordon Mackay
  • Richard Daguiar
  • Adie Jansen van Rensburg
  • Jes Prettejohn
  • Jans Badenhorst
  • Ian Bosman
  • Massimo Guerini
  • Pieter Bos
  • Cliff Kayat
  • Cliff Kayat
  • Gerhard Hattingh
  • Christina Heystek
  • Mark Balios
  • Gunther Keil
  • Johan van der Merwe
  • Jacques Jordaan
  • Rentia Joubert
  • Christo Tolmay
  • Yves Lombard
  • Lynette Minnaar
  • Don Barrie
  • Leon van Zyl
  • Angela Carlson
  • Angela Carlson
  • Jaco Maartens
  • Paul Lefera
  • Gert Portheine
  • Rakesh Kalyan
  • Chris Venter
  • Cornelius Ukattah
  • Alan Boucher
  • Nic Du Toit
  • Trevor Farley
  • Manuela Patterson
  • Stephen Rademeyer
  • Alan Boucher
  • Hendrietta Mostert
  • Abe Kempen
  • Pieter Enslin
  • Jako Pieterse
  • Philip Viviers
  • Gideon Le Roux
  • Ben Durandt
  • Johan Lubbe
  • Clive Wetherill
  • Nick Acker
  • Pieter Walser
  • Andrew Dumbris
  • Tanya Jansen van Vuren
  • Frikkie Pretorius
  • Gerrard Boulle
  • Daniel Matsapola
  • Susan Nel
  • Martin Jansen Van Rensburg
  • Leon Steenkamp
  • Tertius Gouws
  • William Grimes
  • Gideon Le Roux
  • Clinton Meyer
  • Andre Sterley
  • Ben Groenewald
  • Magda Barnard
  • Lynne Oosthuizen
  • Gawie Vermeulen
  • Malcolm Cruickshank
  • Scott Picken
  • Gerhard Cronje
  • Pia Beukes
  • Andre van der Merwe
  • Petra Coetzee
  • Mpho Gumede
  • Alan Boucher
  • Johan Potgieter
  • Henry Simpson
  • Hermie Visser
  • Leonard Lengton
  • Andy Anderson
  • Gugulethu Dlamini
  • Marcel Delport
  • Arlindo Tembe
  • Leon Janse van Rensburg
  • Xaver Walser
  • Martin Jonker
  • Paul Botha
  • Ian Van Greunen
  • Hannes Oosthuizen
  • Marlene Scheepers
  • Darryl Laing
  • David Leslie
  • Francois Vivier
  • Johan van der Merwe
  • Maryke Herbst
  • Charles Fuller
  • Kobus Portwig
  • Charles Barnard
  • Anton Moolman
  • Roelof van Wyk
  • Teddy Avolo
  • Mark Webber
  • Tseliso Mokeke
  • Arlindo Tembe
  • Mark Byrne
  • Stephan Gilbert
  • Ronel Burger
  • Louis Teixeira
  • Thomas Kromker
  • Jannie Van Der Merwe
  • Flip Kotze
  • Henry Simpson
  • Lindsey Dallas-Orr
  • Hans Van Driel
  • Angela Carlson
  • Angela Carlson
  • Colin Lee
  • Ester Wiid
  • Pieter Walser
  • Susan Warring
  • Paulus Basson
  • Garth Farrant
  • Pieter Koegelenberg
  • Jeanne Maré
  • Ilme Malherbe
  • Andre Myburgh
  • Christina Heystek
  • Mitch Brandt
  • Christoff Gouws
  • Ian Henderson
  • Mark Byrne
  • Lance Woolley
  • Estelle Coetzee
  • Richard Daguiar
  • Jose De Franca
  • Jannie Mostert
  • Ben Groenewald
  • Miemie Van Loggerenberg
  • Gys Van Nieuwenhuizen
  • Lance Woolley
  • Corne Liebenberg
  • Gerrit Geyser
  • Garth Farrant
  • Trevor Farley
  • Hermie Visser
  • Rozanne Le Roux
  • Admin
  • Erna Boswell
  • Willem Coetzer
  • Desmond Bann
  • Eugene Du Plessis
  • JJ Vorster
  • Lynn Oosthuizen