SUCCESS STORIES
Mpho Mokobi
Daniel Matsapola
Steven Musumba
Daniel Matsapola
Thando Makhoba
Daniel Matsapola
Gordon Mackay
Waldi Van De Merwe
Mpho Mokobi
Gerrit Geyser
Henrico Hanekom
Charles Fraser
Kobus Portwig
Ben Durandt
Steven Musumba
Premo Sewnunan
Daniel Matsapola
Johan Stroh
Kobus Badenhorst
Nicola Blewett
Mpho Mokobi
Daniel Matsapola
Gary Hirson
Gerrit Geyser
Jolanda Niemann
Johan Swiegers
Jennifer Hudson
Gletwyn Rubidge
Francois Basson
Heather Pienaar
Steven Musumba
Sanet Glatz
Cindy Labuschagne
Thando Makhoba
Hendrik Ehlers
Ben Durandt
Stephan Du Toit
Richard Daguiar
Rici van Graan
Emil Jansen
Marius Adams
Hannes Gerber
Andre Jordaan
Andre Nel
Petrus Coenraad Bezuidenhout
Jurie Steyn
Garth Saunders
Michael Enos
Barry Van Niekerk
Carel Hauptfleisch
Juhan de Milander
Desmond Bann
Bryan Paton
Daniel Matsapola
Jan Cilliers
Chiquita van Rooyen
Gerrit Geyser
Cecilia Lombard
Gabrie Cillie
Levien Smuts
Emil Jansen
Ben Durandt
Philip Viviers
Malcolm Cruickshank
Marius De Kock
My suksesstorie
My storie is nog ver van sy laaste hoofstuk, maar ek glo dat dit die moeite werd is om dit te vertel tot waar dit nou staan.
Dit het begin met ’n erflating van my vader aan ons ses kinders. Ek en vyf jonger susters. Dit is ’n vakansie-eiendom in Kleinmond wat vroeër as ’n privaathotel bedryf is. Behalwe al die ander vertrekke is daar 17 slaapkamers. Dit is heelwat langer as 60 jaar gelede gebou op twee erwe, met ’n derde oop een langs die agterste erf. Die erwe is dus in ’n L formaat. Die voorste een is op see front met ’n asemrowende uitsig oor ’n rotskuslyn. Dit is ongeveer 250 meter geleë van die swem gebied.
My vader het dit oorspronklik gekoop met die bedoeling dat ons as familie die Desember vakansies almal daar saam kan geniet. Dit is toe ook so gebruik vir meer as twintig jaar. Ons en ons kinders wil dit graag so behou, maar die probleem kom in die hou van die gesamentlike eiendom. Hoe gemaak soos kinders ouer word, die gesinne uitbrei, die families elkeen ’n eie karakter ontwikkel en veral wat gebeur as een van ons ses te sterf sou kom. (Terloops daar is al agterkleinkinders vir ouma, wat nog leef.)
My blootstelling aan jou kursusse, met die velerlei moontlikhede vir die aanspreek van beleggings in eiendomme, het nuwe moontlikhede vir my oopgemaak. Ons huidige plan is om ’n gedeelte van die ou gebou te sloop en dan vyf nuwe dupleks dorpshuise aan die agterkant op te rig. Met die regte beplanning sal almal van hulle ’n see uitsig hê. Die ou gebou word gerestoureer en bly ’n enkelverdieping. Die eenheid sal ’n dubbeldoel dien. Dit sal gebruik word as die sesde wooneenheid, maar ook so verander word dan die leefareas as konferensiegeriewe gebruik kan word. Gedurende Desember sal dit dan ook dien as bymekaarkomplek wanneer ons almal saam wil kuier of gesels. Elkeen van die ses gesinne sal eienaarskap van ’n eenheid kry, sodat hulle dan onafhanklik daarmee sal kan handel. Ons sal wel ’n samewerkings ooreenkoms hê wat die verhuring, verkoping en ander belangrike sake sal reël.
Nie almal van ons sal dit op eie fondse kan doen nie en ’n manier moes gevind word om dit te oorbrug. Deel van die ooreenkoms sal wees dat ons die eenhede sal uithuur aan vakansiegangers en ander dagbesoekers. Om die waarheid te sê, die bestaande eiendom word reeds so verhuur, maar ons het ’n probleem dat slegs een groep/gesin dit tans op ’n slag kan huur. Die ontwikkeling sal dit moontlik maak dat tot ses verskillende gesinne dit op dieselfde tydstip kan huur. Selfs ’n konferensiegroep sowel as ander los gesinne sal dit kan gebruik. Dit maak die inkomsteverdienste net soveel meer buigbaar.
Dit alles klink goed, maar is dit finansieel haalbaar? DOEN DIE BEREKENINGS! ’n eerste aanvaarbare argiteksplan is opgestel en ’n voorlopige kwotasie van ’n bouer is gekry. Na ’n gesprek met die plaaslike munisipaliteit en ander rolspelers kon ons ’n bedryfskoste begroting opstel. Net so het ons die potensiaal vir verhuring en die tariewe met ons huidige verhuringsagent uitgesels. ’n Konserwatiewe scenario vir die verskillende verhurings-moontlikhede en die inkomste wat daaruit verkry kan word is opgestel. Daarmee het ons nou al die nodige insette gehad. Die berekenings van die Property Pro program het nou ’n uiters belangrike rol gespeel. Nie alleen het dit aangetoon dat die ontwikkeling sal werk nie, maar dat dit na vyf jaar ’n opbrengs van oor die 100% sal lewer. Die risiko is, soos geleer, met behulp van Property Pro bepaal. Met ’n ‘ongebruikte’ verhoogde verband wat die waarde van die erwe insluit, kan ons dit meer as gerieflik dek. Die verhoogde verband sal nie eers 80% van die totale batewaarde oorskry nie.
’n Moeilike besluit is toe baie vereenvoudig. Ons gaan aan met die ontwikkeling. Nou is vasbyt en geduld die aspekte wat vir ons die sukses sal laat proe. Administratiewe rompslomp met die hersonering van die erwe en meer belangrik die tevrede stel van SAHRA met ons aansoek vir sloping en restourasie lê nou vir ons voor.
Was dit egter nie vir die blootstelling aan jou kursusse en hantering van sake nie, sou ons dalk nooit by hierdie wen, wen oplossing uitgekom het nie. Ons kan ’n potensieel problematiese situasie ontlont en iets daar plaas wat nie net vir ons familie vorentoe nog goeie Desember vakansies verseker nie, maar kan ook vir elke gesin ’n stewige kapitaalbate skep, met selfs ’n goeie passiewe inkomste.
Marius de Kock
083 41 47 413
(021) 975 6789
Die verhaal kan maar oorvertel word.
Anne-Marie Sevenster
Dave Griffin
Zahier Dalvie
Hein Kruger
Shane Ferreira
Dawie De Wet
Marius Van Den Berg
Corne Marais
Rehabeam Nangura
Gregory Kaylor
Koetoe Botha
Barend Gouws
Roman Konig
Gerrit Breedt
Santosh Balgobind
Corne Liebenberg
Gideon Le Roux
Gordon Mackay
Richard Daguiar
Adie Jansen van Rensburg
Jes Prettejohn
Jans Badenhorst
Ian Bosman
Massimo Guerini
Pieter Bos
Cliff Kayat
Cliff Kayat
Gerhard Hattingh
Christina Heystek
Mark Balios
Gunther Keil
Johan van der Merwe
Jacques Jordaan
Rentia Joubert
Christo Tolmay
Yves Lombard
Lynette Minnaar
Don Barrie
Leon van Zyl
Angela Carlson
Angela Carlson
Jaco Maartens
Paul Lefera
Gert Portheine
Rakesh Kalyan
Chris Venter
Cornelius Ukattah
Alan Boucher
Nic Du Toit
Trevor Farley
Manuela Patterson
Stephen Rademeyer
Alan Boucher
Hendrietta Mostert
Abe Kempen
Pieter Enslin
Jako Pieterse
Philip Viviers
Gideon Le Roux
Ben Durandt
Johan Lubbe
Clive Wetherill
Nick Acker
Pieter Walser
Andrew Dumbris
Tanya Jansen van Vuren
Frikkie Pretorius
Gerrard Boulle
Daniel Matsapola
Susan Nel
Martin Jansen Van Rensburg
Leon Steenkamp
Tertius Gouws
William Grimes
Gideon Le Roux
Clinton Meyer
Andre Sterley
Ben Groenewald
Magda Barnard
Lynne Oosthuizen
Gawie Vermeulen
Malcolm Cruickshank
Scott Picken
Gerhard Cronje
Pia Beukes
Andre van der Merwe
Petra Coetzee
Mpho Gumede
Alan Boucher
Johan Potgieter
Henry Simpson
Hermie Visser
Leonard Lengton
Andy Anderson
Gugulethu Dlamini
Marcel Delport
Arlindo Tembe
Leon Janse van Rensburg
Xaver Walser
Martin Jonker
Paul Botha
Ian Van Greunen
Hannes Oosthuizen
Marlene Scheepers
Darryl Laing
David Leslie
Francois Vivier
Johan van der Merwe
Maryke Herbst
Charles Fuller
Kobus Portwig
Charles Barnard
Anton Moolman
Roelof van Wyk
Teddy Avolo
Mark Webber
Tseliso Mokeke
Arlindo Tembe
Mark Byrne
Stephan Gilbert
Ronel Burger
Louis Teixeira
Thomas Kromker
Jannie Van Der Merwe
Flip Kotze
Henry Simpson
Lindsey Dallas-Orr
Hans Van Driel
Angela Carlson
Angela Carlson
Colin Lee
Ester Wiid
Pieter Walser
Susan Warring
Paulus Basson
Garth Farrant
Pieter Koegelenberg
Jeanne Maré
Ilme Malherbe
Andre Myburgh
Christina Heystek
Mitch Brandt
Christoff Gouws
Ian Henderson
Mark Byrne
Lance Woolley
Estelle Coetzee
Richard Daguiar
Jose De Franca
Jannie Mostert
Ben Groenewald
Miemie Van Loggerenberg
Gys Van Nieuwenhuizen
Lance Woolley
Corne Liebenberg
Gerrit Geyser
Garth Farrant
Trevor Farley
Hermie Visser
Rozanne Le Roux
Admin
Erna Boswell
Willem Coetzer
Desmond Bann
Eugene Du Plessis
JJ Vorster
Lynn Oosthuizen