SUCCESS STORIES


  • Mpho Mokobi
  • Daniel Matsapola
  • Steven Musumba
  • Daniel Matsapola
  • Thando Makhoba
  • Daniel Matsapola
  • Gordon Mackay
  • Waldi Van De Merwe
  • Mpho Mokobi
  • Gerrit Geyser
  • Henrico Hanekom
  • Charles Fraser
  • Kobus Portwig
  • Ben Durandt
  • Steven Musumba
  • Premo Sewnunan
  • Daniel Matsapola
  • Johan Stroh
  • Kobus Badenhorst
  • Nicola Blewett
  • Mpho Mokobi
  • Daniel Matsapola
  • Gary Hirson
  • Gerrit Geyser
  • Jolanda Niemann
  • Johan Swiegers
  • Jennifer Hudson
  • Gletwyn Rubidge
  • Francois Basson
  • Heather Pienaar
  • Steven Musumba
  • Sanet Glatz
  • Cindy Labuschagne
  • Thando Makhoba
  • Hendrik Ehlers
  • Ben Durandt
  • Stephan Du Toit
  • Richard Daguiar
  • Rici van Graan
  • Emil Jansen
  • Marius Adams
  • Hannes Gerber
  • Andre Jordaan
  • Andre Nel
  • Petrus Coenraad Bezuidenhout
  • Jurie Steyn
  • Garth Saunders
  • Michael Enos
  • Barry Van Niekerk
  • Carel Hauptfleisch
  • Juhan de Milander
  • Desmond Bann
  • Bryan Paton
  • Daniel Matsapola
  • Jan Cilliers
  • Chiquita van Rooyen
  • Gerrit Geyser
  • Cecilia Lombard
  • Gabrie Cillie
  • Levien Smuts
  • Emil Jansen
  • Ben Durandt
  • Philip Viviers
  • Malcolm Cruickshank
  • Marius De Kock
  • Anne-Marie Sevenster
  • Dave Griffin
  • Zahier Dalvie
  • Hein Kruger
  • Shane Ferreira
  • Dawie De Wet
  • Marius Van Den Berg
  • Corne Marais
  • Rehabeam Nangura
  • Gregory Kaylor
  • Koetoe Botha
  • Barend Gouws
  • Roman Konig
  • Gerrit Breedt
  • Santosh Balgobind
  • Corne Liebenberg
  • Gideon Le Roux
  •  In 1995 het ek die eerste keer gaan sit om ‘n bietjie oor my gesin se finansiële posisie te besin. Al wat op die punt vir my sin gemaak het (toe reeds 15 jaar lank ‘n salaristrekker uit ‘n vaderhuis waar geldsake min bepreek was) was om my skuld af te betaal en te probeer spaar vir my oudag. In 2000 het egter twee belangrike ding gebeur wat ons lewe sou verander:

    Ons het eerstens al ons skuld afbetaal en wat nou gemaak met die “ekstra” geld wat ons per maand het. Tweedens het ons eerste “spaarplan” uitgekeer…. wat ‘n volle 4% per jaar groei behaal het!

    My aandele portefeulje was ook maar rampspoedig en ek was totaal ontnugter.

    Na baie leeswerk van Robert Kiyosaki se “Rich Dad, Poor Dad” tot Dolf de Roos se “Real Estate Riches” en nog baie meer, het ek begin soek na ‘n persoon in Suid-Afrika , ‘n kenner, wat as my mentor kon optree in eiendom. ‘n Goeie vriend het my van Hannes se werkswinkel vertel en nog voor ek die inligtingsessie bygewoon het, het ek reeds bespreek vir die werkswinkel.

    Die verskeie werkswinkels en Mentor kurses was presies wat ek wou weet; die wetlike, belasting en struktuursake waarvan jy meer as die normale man moes weet om ‘n eiendomsportefeulje op te bou. Hannes se klem op die feit dat ‘risiko en verantwoordelikheid nie geskei mag word nie’, is so belangrik as jy jou in die eiendomswęreld begewe. Die werkswinkel het my met die nodige kennis bemagtig om ingeligte vrae te begin vra vir professionele mense. “Nog nooit in my 21 jaar in die versekeringswese het ‘n kliënt my geskakel en verskeie artikels aangehaal waaraan sy polis moet voldoen nie” het ‘n verbaasde ‘senior makelaar’ van ‘n groot versekeringsmaatskappy vir my gesę. Ek het die taal van ouditeure, versekeringsagente en prokureurs net so ‘n bietjie beter begin verstaan, hulle beperkings en tekortkomings begin raaksien en dit gee my ‘n lekker voorsprong …

    Ek het 18 eiendomme gekoop vandat ek Hannes se werkswinkel bygewoon het. Almal was ‘verniet’-eiendomme. My swakste een het ek na een jaar verkoop met ‘n wins van R80,000. My portefeulje is tans ‘n raps oor die 8 miljoen rand werd en die gemiddelde 5 jaar IRR is by die 80% met ‘n Cash on Cash return van 50%. Ons huurinkomste is net oor die R60,000 per maand. Binne 6 jaar behoort die portefeulje afbetaal te wees en met ‘n (ongeveer) inflasie gekoppelde huurinkomste het ek in minder as 10 jaar vir ons aftrede voorsiening gemaak. Ons gaan egter nie hier stop nie.

    Indien iemand in eiendom wil belę, is Hannes se werkswinkel sen mentor skap ‘n moet; ek het reeds verskeie mense met sukses na Hannes se werkswinkel verwys. Meeste van hulle is ook reeds aan die gang. Indien enige iemand in eiendom begin belę en jy maak aanvanklik so‘n paar klein foutjies (kom ons sę net 5%) in jou beplanning op die koop en strukturering van ‘n R1,000,000 eiendom kan dit jou R50,000 kos. Wat ‘n “bargain” is Hannes se werkswinkels en mentorskap dan nie.

    Gideon Le Roux
     
  • Gordon Mackay
  • Richard Daguiar
  • Adie Jansen van Rensburg
  • Jes Prettejohn
  • Jans Badenhorst
  • Ian Bosman
  • Massimo Guerini
  • Pieter Bos
  • Cliff Kayat
  • Cliff Kayat
  • Gerhard Hattingh
  • Christina Heystek
  • Mark Balios
  • Gunther Keil
  • Johan van der Merwe
  • Jacques Jordaan
  • Rentia Joubert
  • Christo Tolmay
  • Yves Lombard
  • Lynette Minnaar
  • Don Barrie
  • Leon van Zyl
  • Angela Carlson
  • Angela Carlson
  • Jaco Maartens
  • Paul Lefera
  • Gert Portheine
  • Rakesh Kalyan
  • Chris Venter
  • Cornelius Ukattah
  • Alan Boucher
  • Nic Du Toit
  • Trevor Farley
  • Manuela Patterson
  • Stephen Rademeyer
  • Alan Boucher
  • Hendrietta Mostert
  • Abe Kempen
  • Pieter Enslin
  • Jako Pieterse
  • Philip Viviers
  • Gideon Le Roux
  • Ben Durandt
  • Johan Lubbe
  • Clive Wetherill
  • Nick Acker
  • Pieter Walser
  • Andrew Dumbris
  • Tanya Jansen van Vuren
  • Frikkie Pretorius
  • Gerrard Boulle
  • Daniel Matsapola
  • Susan Nel
  • Martin Jansen Van Rensburg
  • Leon Steenkamp
  • Tertius Gouws
  • William Grimes
  • Gideon Le Roux
  • Clinton Meyer
  • Andre Sterley
  • Ben Groenewald
  • Magda Barnard
  • Lynne Oosthuizen
  • Gawie Vermeulen
  • Malcolm Cruickshank
  • Scott Picken
  • Gerhard Cronje
  • Pia Beukes
  • Andre van der Merwe
  • Petra Coetzee
  • Mpho Gumede
  • Alan Boucher
  • Johan Potgieter
  • Henry Simpson
  • Hermie Visser
  • Leonard Lengton
  • Andy Anderson
  • Gugulethu Dlamini
  • Marcel Delport
  • Arlindo Tembe
  • Leon Janse van Rensburg
  • Xaver Walser
  • Martin Jonker
  • Paul Botha
  • Ian Van Greunen
  • Hannes Oosthuizen
  • Marlene Scheepers
  • Darryl Laing
  • David Leslie
  • Francois Vivier
  • Johan van der Merwe
  • Maryke Herbst
  • Charles Fuller
  • Kobus Portwig
  • Charles Barnard
  • Anton Moolman
  • Roelof van Wyk
  • Teddy Avolo
  • Mark Webber
  • Tseliso Mokeke
  • Arlindo Tembe
  • Mark Byrne
  • Stephan Gilbert
  • Ronel Burger
  • Louis Teixeira
  • Thomas Kromker
  • Jannie Van Der Merwe
  • Flip Kotze
  • Henry Simpson
  • Lindsey Dallas-Orr
  • Hans Van Driel
  • Angela Carlson
  • Angela Carlson
  • Colin Lee
  • Ester Wiid
  • Pieter Walser
  • Susan Warring
  • Paulus Basson
  • Garth Farrant
  • Pieter Koegelenberg
  • Jeanne Maré
  • Ilme Malherbe
  • Andre Myburgh
  • Christina Heystek
  • Mitch Brandt
  • Christoff Gouws
  • Ian Henderson
  • Mark Byrne
  • Lance Woolley
  • Estelle Coetzee
  • Richard Daguiar
  • Jose De Franca
  • Jannie Mostert
  • Ben Groenewald
  • Miemie Van Loggerenberg
  • Gys Van Nieuwenhuizen
  • Lance Woolley
  • Corne Liebenberg
  • Gerrit Geyser
  • Garth Farrant
  • Trevor Farley
  • Hermie Visser
  • Rozanne Le Roux
  • Admin
  • Erna Boswell
  • Willem Coetzer
  • Desmond Bann
  • Eugene Du Plessis
  • JJ Vorster
  • Lynn Oosthuizen