SUCCESS STORIES


  • Mpho Mokobi
  • Daniel Matsapola
  • Steven Musumba
  • Daniel Matsapola
  • Thando Makhoba
  • Daniel Matsapola
  • Gordon Mackay
  • Waldi Van De Merwe
  • Mpho Mokobi
  • Gerrit Geyser
  • Henrico Hanekom
  • Charles Fraser
  • Kobus Portwig
  • Ben Durandt
  • Steven Musumba
  • Premo Sewnunan
  • Daniel Matsapola
  • Johan Stroh
  • Kobus Badenhorst
  • Nicola Blewett
  • Mpho Mokobi
  • Daniel Matsapola
  • Gary Hirson
  • Gerrit Geyser
  • Jolanda Niemann
  • Johan Swiegers
  • Jennifer Hudson
  • Gletwyn Rubidge
  • Francois Basson
  • Heather Pienaar
  • Steven Musumba
  • Sanet Glatz
  • Cindy Labuschagne
  • Thando Makhoba
  • Hendrik Ehlers
  • Ben Durandt
  • Stephan Du Toit
  • Richard Daguiar
  • Rici van Graan
  • Emil Jansen
  • Marius Adams
  • Hannes Gerber
  • Andre Jordaan
  • Andre Nel
  • Petrus Coenraad Bezuidenhout
  • Jurie Steyn
  • Garth Saunders
  • Michael Enos
  • Barry Van Niekerk
  • Carel Hauptfleisch
  • Juhan de Milander
  • Desmond Bann
  • Bryan Paton
  • Daniel Matsapola
  • Jan Cilliers
  • Chiquita van Rooyen
  • Gerrit Geyser
  • Cecilia Lombard
  • Gabrie Cillie
  • Levien Smuts
  • Emil Jansen
  • Ben Durandt
  • Philip Viviers
  • Malcolm Cruickshank
  • Marius De Kock
  • Anne-Marie Sevenster
  • Dave Griffin
  • Zahier Dalvie
  • Hein Kruger
  • Shane Ferreira
  • Dawie De Wet
  • Marius Van Den Berg
  • Corne Marais
  • Rehabeam Nangura
  • Gregory Kaylor
  • Koetoe Botha
  • Barend Gouws
  • Roman Konig
  • Gerrit Breedt
  • Santosh Balgobind
  • Corne Liebenberg
  • Gideon Le Roux
  • Gordon Mackay
  • Richard Daguiar
  • Adie Jansen van Rensburg
  • Jes Prettejohn
  • Jans Badenhorst
  • Ian Bosman
  • Massimo Guerini
  • Pieter Bos
  •  Hannes

    Eers ‘n bietjie agtergrond. Ekonomie, en ekonomiese wetenskappe was nog nooit iets wat my vreeslik aangetrek het nie. Op skool het ek by voorbeeld net rekeningkunde gehad in st.6/7. En dit was al moeilik genoeg om ‘n grootboek geballanseer te kry. My belangstelling lê wel in syfers maar meer in die wetenskaplike rigting.


    Tot baie onlangs was dit vir my heeltemal goed genoeg om vir die res van my lewe vir ‘n baas te werk. Ek het nog altyd ‘n baie posetiewe lewensuitkyk gehad en glo vas dat as ‘n mens geniet wat jy doen, dink wat jy doen, inisiatief aan die dag lê en self gedrewe en gemotifeerd is, dat daar altyd ‘n plek sal wees vir so ‘n werknemer.

    Na ‘n geleentheid waar ek saam met my gesin, 5 jaar in Switzerland gewerk het het ons terug gekom en met ons spaargeld ‘n erf in ‘n luukse ontwikkeling gekoop. Die gedagte was om hier ons droom huis te koop. Ongelukkig het dit bietjie langer geduur met die “red tape” en moes ons nog eers ‘n rukkie huur voordat regestrasie kon plaas vind.

    Dit was in hierdie tyd dat ek die gratis “Hannes Dreyer” seminaar in die Beeld raakgelees het. Die enigste rede waarom ek besluit het om te gaan was omdat dit gratis was. My eerste indruk van Hannes was ook nie van die beste nie. Arogant, heeltemal te selfversekerd en oordonderend. Tog het die inhoud my aangegryp. Dit het gemaak dat ek met ‘n paar ander vriende gesels het. Dit was nog moeilik vir my om so ver te kom om my eie lewensfilosofie, wat tot dus ver nog baie goed vir my gewerk het.

    Na ‘n laaang oorweging of dit ‘n goeie ding sou wees om die R1900 te spandeer om die PropertyPro kursus by te woon (moes ook nog my vroutjie oortuig dat dit die moeite werd is, alhoewel ek self nog nie heeltemal oortuig was nie) het ek uit eindelik die kursus in Jun 2004 bygewoon. Met die kursus het iets gekliek. Iets waaroor ek baie opgewonde was, maar ter selfdertyd het dit my ook baie bang gemaak. Ek moes uit my gemak-sone, al die planne van ‘n droom huis ens. moes verander, en die moeilikste van alles was dat ek my vrou moes oortuig van my nuwe planne.

    Dis nou 12 maande later, ek het die erf geregistreer gekry en verkoop teen ‘n wins. Ons het ‘n klein, eenvoudige meenthuis gekoop en nog ‘n hele klompie kontant oorgehou. Ons het na ons begroting gekyk en ons lewe so ingerig dat ons tans ‘n na belaste surplus van R10 000pm het. Ek het ‘n groep van vriende bymekaar gemaak van ongeveer 15 wat almal dieselfde doel en verstaan van eiendomme het. Ons lees boeke, ruil inligting uit gaan na kursusse en skool ons self so ver moontlik. Een van die groeplede is ‘n paartjie wat as wildbewaarders op ‘n plaas in die Limpopo werk. Hulle gesamentlike inkomste is so laag dat hulle nie eens nodig het om ‘n belasting vorm in te vul nie. Tog het hulle dit reg gekry om ‘n woonstel in Pta-Noord te koop waar hulle tans R1500 van hulle surplus moet gebruik om die verband te betaal. Binne 12 maande het hulle ook ‘n tweede woonstel in Palaborwa gekoop en verdien tans R14 per maand.

    Ons is tans besig met ‘n eerste belegging en beide ek en my vrou is baie opgewonde oor ons nuwe toekoms. Nie alleen gaan ons bates gebruik om ons lewensstyl te finansier nie, maar deur in ‘n baie klein plekkie te bly spaar ons baie aan dinge soos meubels en die tuin. Verder het ons ook baie meer gesinstyd, want ons hoef baie minder tyd aan die klein tuin en huis te spandeer.


    Toe ek van die mentor program gehoor het was ek ook baie opgewonde. Dit was egter ook ‘n aanvanklike teleurstelling. My verwagting was om te sien hoe die R1000 omskep word in oorvloed deur slegs van eiendomme gebruik te maak. Ek was nog nie gereed om myself as ‘n intrupuneur te sien nie. Ek het mislei gevoel toe ek agter kom dat die aanvanklike kapitaal gegenireer is sonder om van eiendomme gebruik te maak. Gelukkig het ek nie daar opgegee nie en is tans besig om soortgelyke geleenthede te ondersoek.

    In kort, die passie en oortuiging waarmee Hannes dit waarin hy glo aanbied, het gehelp dat ek ook kon begin om my eie uitkyk op die lewe te her-evalueer. Dit was nodig! Dankie.


     
  • Cliff Kayat
  • Cliff Kayat
  • Gerhard Hattingh
  • Christina Heystek
  • Mark Balios
  • Gunther Keil
  • Johan van der Merwe
  • Jacques Jordaan
  • Rentia Joubert
  • Christo Tolmay
  • Yves Lombard
  • Lynette Minnaar
  • Don Barrie
  • Leon van Zyl
  • Angela Carlson
  • Angela Carlson
  • Jaco Maartens
  • Paul Lefera
  • Gert Portheine
  • Rakesh Kalyan
  • Chris Venter
  • Cornelius Ukattah
  • Alan Boucher
  • Nic Du Toit
  • Trevor Farley
  • Manuela Patterson
  • Stephen Rademeyer
  • Alan Boucher
  • Hendrietta Mostert
  • Abe Kempen
  • Pieter Enslin
  • Jako Pieterse
  • Philip Viviers
  • Gideon Le Roux
  • Ben Durandt
  • Johan Lubbe
  • Clive Wetherill
  • Nick Acker
  • Pieter Walser
  • Andrew Dumbris
  • Tanya Jansen van Vuren
  • Frikkie Pretorius
  • Gerrard Boulle
  • Daniel Matsapola
  • Susan Nel
  • Martin Jansen Van Rensburg
  • Leon Steenkamp
  • Tertius Gouws
  • William Grimes
  • Gideon Le Roux
  • Clinton Meyer
  • Andre Sterley
  • Ben Groenewald
  • Magda Barnard
  • Lynne Oosthuizen
  • Gawie Vermeulen
  • Malcolm Cruickshank
  • Scott Picken
  • Gerhard Cronje
  • Pia Beukes
  • Andre van der Merwe
  • Petra Coetzee
  • Mpho Gumede
  • Alan Boucher
  • Johan Potgieter
  • Henry Simpson
  • Hermie Visser
  • Leonard Lengton
  • Andy Anderson
  • Gugulethu Dlamini
  • Marcel Delport
  • Arlindo Tembe
  • Leon Janse van Rensburg
  • Xaver Walser
  • Martin Jonker
  • Paul Botha
  • Ian Van Greunen
  • Hannes Oosthuizen
  • Marlene Scheepers
  • Darryl Laing
  • David Leslie
  • Francois Vivier
  • Johan van der Merwe
  • Maryke Herbst
  • Charles Fuller
  • Kobus Portwig
  • Charles Barnard
  • Anton Moolman
  • Roelof van Wyk
  • Teddy Avolo
  • Mark Webber
  • Tseliso Mokeke
  • Arlindo Tembe
  • Mark Byrne
  • Stephan Gilbert
  • Ronel Burger
  • Louis Teixeira
  • Thomas Kromker
  • Jannie Van Der Merwe
  • Flip Kotze
  • Henry Simpson
  • Lindsey Dallas-Orr
  • Hans Van Driel
  • Angela Carlson
  • Angela Carlson
  • Colin Lee
  • Ester Wiid
  • Pieter Walser
  • Susan Warring
  • Paulus Basson
  • Garth Farrant
  • Pieter Koegelenberg
  • Jeanne Maré
  • Ilme Malherbe
  • Andre Myburgh
  • Christina Heystek
  • Mitch Brandt
  • Christoff Gouws
  • Ian Henderson
  • Mark Byrne
  • Lance Woolley
  • Estelle Coetzee
  • Richard Daguiar
  • Jose De Franca
  • Jannie Mostert
  • Ben Groenewald
  • Miemie Van Loggerenberg
  • Gys Van Nieuwenhuizen
  • Lance Woolley
  • Corne Liebenberg
  • Gerrit Geyser
  • Garth Farrant
  • Trevor Farley
  • Hermie Visser
  • Rozanne Le Roux
  • Admin
  • Erna Boswell
  • Willem Coetzer
  • Desmond Bann
  • Eugene Du Plessis
  • JJ Vorster
  • Lynn Oosthuizen